Muckleneuk Gastehuis
Bekostigbare Gastehuis Akkommodasie
Pretoria Gastehuis
Pretoria Akkommodasie
Pryse
Kaart
Kontak Ons
Hulpbronne & Konneksies
Spesiale Aanbod
Pretoria Gastehuis
Pretoria Akkommodasie
Pretoria Akkommodasie By Muckleneuk Gastehuis
Muckleneuk Gastehuis het 12 luukse gastekamers waarvan 4 selfsorgeenhede is.
Elke kamer het hul eie badkamer.
Sommige van die kamers het hul eie balkon.
Muckleneuk Gastehuis het 4 luukse selfsorgeenhede. All eenhede het voledige kombuisnook met mikrogolfoond,
yskas, borde en bekers, messegoed en ander kombuis toebehore. Elke eenheid het sy eie lugversorging en DSTV.