Gastehuis In Pretoria

Muckleneuk Gastehuis is ‘n gastehuis in die voorstad van Muckleneuk in Pretoria. Muckleneuk is een van die oudste voorstede in Pretoria en is naby die middestad en besighede in sentraal en ooste van Pretoria. Die gastehuis bied gerieflike akkommodasie vir besigheidsmanne sowel as vakansiegangers. Muckleneuk Gastehuis is ‘n 4 ster gastehuis wat die belange van ons gaste op die hart dra. Ons sal uit ons pad gaan om julle tuis en op julle gemak te laat voel. Die gastehuis het 10 baie goed toegeruste luukse kamers om van te kies. Die gastehuis bied luukse akkommodasie met baie billike tariewe.


css.php